JobsZA
Back to Cape Town jobs

GEREGISTREERDE INGESKREWE VERPLEEFKUNDIGE (STAFF NURSE) [EN],

Badisa Charity

Cape Town, Western Cape

Salary not listedFull-time · Posted 5 days ago

Nursing and care roles are in constant demand across SA hospitals, clinics and care homes, from caregivers to registered professional nurses.

This listing does not state a salary. As a guide, nursing roles in South Africa typically pay R14 000 to R40 000 a month (indicative).

Job description

Huis Ravenzicht (Sluitingsdatum: 30 Junie 2026) Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Geskikte Kandidate Moet Oor Die Volgende Beskik

  • Entoesiasme, gemotiveerd, verantwoordelikheid en eienaarskap
  • Toepaslike kwalifikasies en ten minste 3 jaar ondervinding in die versorging van Bejaardes
  • Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede
  • Rekenaarvaardigheid
  • Moet in spanverband kan werk
  • Bereid wees om nagskofte te werk
  • Registrasie by SARV/SANC
  • Goeie menseverhoudinge
  • Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daartoe.
  • Indemniteits versekering

Verantwoordelikhede

  • Administrasie en handhawing van wetgewing, protokolle en prosedures
  • Geskeduleerde medikasie kontrole
  • Kwaliteit dienslewering aan Bejaardes
  • Deurlopende opleiding
  • Personeelbestuur
  • Daaglikse operasionele vereistes bestuur
  • Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
  • Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek

Diensvoordele

  • Volgens Badisa salarisskale.
  • Pensioenfonds
  • Mediese fonds
  • Ruim verlof

Aansoek sluit : 30 Junie 2026

Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies en registrasie van SARV/SANC gerig word aan:

Die Bestuurder: Huis Ravenzicht

Negende Laan 161, Kraaifontein

E-pos: manager@huisravenzicht.co.za

Tel.: (021) 988 7454

Oorspronklike dokumentasie moet op aanvraag beskikbaar wees.

Indien u, 2 weke na sluiting van die aansoek, geen terugvoering gekry het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.

Good to know

What does this nursing job pay?

This listing does not state a salary. As a guide, nursing roles in South Africa typically pay R14 000 to R40 000 a month (indicative).

Do I need experience for nursing jobs in Cape Town?

This nursing role may ask for some experience or a relevant qualification. Read the listing for the specifics before you apply.

How do I apply for this job?

Tap "Apply on Linkedin" to open the original listing, where you can read the full description and apply directly. JobsZA never charges you to apply, and you should never pay money to get a job.

Found on Linkedin · Posted 5 days ago

More nursing and similar jobs in Cape Town

SALES EXECUTIVE

Confidential

Cape Town, Western CapeToday

R25K - R25K/mo

Online Sales & Demand Planner

ARVO

Cape Town, Western CapeToday

R30K - R38K/mo

Online Sales / Planner - Cape Town - 30K - 38K 30K - 38K

Kingfisher Recruitment

Cape Town, Western CapeToday

R30K - R38K/mo

Growth and Customer Experience Agent

Goldman Tech Resourcing

Cape Town, Western CapeToday

R10K - R15K/mo

Get jobs on WhatsApp (free)

New jobs every morning. No spam.

Follow on WhatsApp